This free survey is powered by QUESTIONPRO.COM
0%
Exit Survey »
 
 
Hallo.

Hierdie vraelys word uitgestuur te danke aan Barend Steenkamp wat dit goed gesien het om te sien wat mense van Woes verwag. Baie dankie dat jy hierdie ondersteun.
 
 
 
Hoe oud is jy?
 
<20
 
20-29
 
30-39
 
40-49
 
50-59
 
60-69
 
>70
 
 
 
Wat is jou geslag?
 
Manlik
 
Vroulik
 
 
 
Wat behels jou werk?
 
Voltyds
 
Deeltyds
 
Skool
 
Student
 
Werkloos
 
Afgetree
 
 
 
Waarom skryf jy?
 
Net vir die lekker
 
Wil emosies verwerk
 
Wil ‘n boodskap oordra
 
Wil die kuns beoefen

 
 
 
Wat verwag jy as skrywer?
 
Wil verbeter
 
Wil ander leer
 
Wil deur ander geleer word
 
Wil deur skryfkursusse en meer van Woes verbeter
 
Ander
 

 
 
 
Wat verwag jy as leser?
 
Lees vir genot
 
Lees om te leer
 
Ander
 

 
 
Wat is jou gevoel oor wat jy lees op Woes.co.za?
Swak Middelmatig Aanvaarbaar Verrassend Baie goed
Artikels
Kortverhale
Gedigte
Jeugverhale
Musiek & liriek
Rubrieke
Gorrel
Resensies
 
 
Hoe klas jy jou eie werk op Woes.co.za?
Swak Middelmatig Aanvaarbaar Verrassend Baie goed
Artikels
Kortverhale
Gedigte
Jeugverhale
Musiek & liriek
Rubrieke
Gorrel
Resensies
 
 
 
Leer jy uit ander se skrywes itv kunsvorm?
 
Nee
 
Soms
 
Dikwels
 
Baie
 
 
 
Wil jy graag leer oor bepaalde kunsvorms?
 
Ja
 
Nee
 
Onseker
 
 
 
Probeer jy in ‘n bepaalde kunsvorm uiting gee?
 
Nee
 
Eie kreatiewe skeppings
 
Volg bestaandes na
 
Soms

 
 
 
Probeer jy om nuwe vorms te skep?
 
Ja
 
Nee
 
Soms
 
Oorwegend
 
 
 
Is dit belangrik om vereistes van bestaande kunsvorms te ken?
 
Ja
 
Nee
 
Onseker
 
 
 
Moet daar krities na jou werk gekyk en beoordeel word?
 
Ja
 
Nee
 
Soms
 
 
 
Moet daar ‘n funksie geskep word om aan te dui hoe jou werk beoordeel moet word, - bv algemene kommentaar/letterkundig?
 
Ja
 
Nee
 
Onseker
 
 
 
Is die onderwerpe van die skrywes oorwegend
 
Vervelig
 
Gepas
 
Verkwikkend
 
Onaanvaarbaar
 
Ander
 
 
 
 
Gemiddeld hoeveel tyd per dag spandeer jy op Woes?
 
<1uur
 
1-2
 
2-3
 
3-4
 
>4ure
 
 
 
Waarvan hou jy die meeste om te lees?
 
Artikels
 
Kortverhale
 
Gedigte
 
Jeugverhale
 
Musiek & liriek
 
Rubrieke
 
Gorrel
 
Resensies

 
 
 
Waarvan hou jy die minste om te lees?
 
Artikels
 
Kortverhale
 
Gedigte
 
Jeugverhale
 
Musiek & liriek
 
Rubrieke
 
Gorrel
 
Resensies

 
 
 
Algemene gevoel oor Woes.co.za?
 
Swak
 
Kan verbeter
 
Bevredigend
 
Goed
 
 
 
Is Woes kompeterend met ander soortgelyke webruimtes?
 
Weet nie
 
Ja
 
Nee
 
Daar is nie ‘n soorgelyke groepsklas nie
 
 
 
Is daar goeie skrywers op Woes?
 
Geen
 
Min
 
Oorwegend
 
Slegs
 
 
 
Wil jy graag skrywerkompetisies sien?
 
Ja
 
Nee
 
Onseker
 
 
 
Wil jy graag aan skrywerkompetisies deelneem?
 
Ja
 
Nee
 
Onseker
 
 
 
Wie moet die kompetisies beoordeel?
 
Bekende skrywers
 
Uitgewers
 
Woes se eie paneel
 
Akademici

 
 
Hoe aktief is jy op Woes deur
Daagliks Weekliks Elke twee weke Maandeliks Meer ongereeld
Om te lees
Om te skryf
Om kommentaar te lewer
 
Baie dankie vir die ondersteuning. Jy help om Woes 'n beter plek te maak.
Survey Software Powered by QuestionPro Survey Software