This free survey is powered by

Woes Vryskut

Woes Vryskutskrywers 2014
0%
Exit Survey
 
 
Hallo aan alle skrywers,

Om beter te verstaan wat jy kan bied en oor watter spesiale kennis en talente jy beskik, vra ons dat jy hierdie kort vraelys voltooi. Dit gee jou ook die kans om uit te lig watter spesifieke onderwerpe jy verkies. Dankie vir jou belangstelling. Indien jy as vryskutskrywer vir ons werk lewer sal dit anoniem bly, geen name word by die werk gevoeg tydens publikasie nie.

Groete,

Willem Gous
 
 
 
* In watter land is jy woonagtig?
 
 
 
Indien jy woonagtig is in Suid Afrika, in watter provinsie woon jy?
 
Oos-Kaap
 
Vrystaat
 
Gauteng
 
Kwazulu-Natal
 
Limpopo
 
Mpumalanga
 
Noord-Kaap
 
Noordwes
 
Wes-Kaap
 
 
 
Watter tale praat jy?
 
Afrikaans
 
Engels
 
Duits
 
Frans
 
Spaans
 
Ander
 

 
 
 
In watter taal verkies jy om te skryf?
 
Afrikaans
 
Engels
 
Duits
 
Frans
 
Spaans
 
Ander
 

 
 
 
* Is jy tans voltyds in 'n beroep?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Indien jy 'n beroep tans beoefen, watse beroep is dit?
   
 
 
 
* Watse spesiale talente, kennis, ondervinding het jy wat jou kan help om oor interesante onderwerpe te skryf?
   
 
 
 
* Is daar spesifieke onderwerpe waaroor jy graag sal wil skryf? Gebruik kort beskrywings soos motors, finansies, versekering, gesinslewe, reis ens. Lys soveel jy wil.
   
 
 
 
* Hoekom wil jy deel wees van hierdie vryskut werk op Woes?
 
Om meer geld te maak
 
Om my skryftalent te gebruik en te groei
 
Dit is die begin van 'n pad waar ek graag 'n lewe uit skryf wil maak
 
Ander
 
 
 
 
* Hoeveel tyd het jy per week beskikbaar vir vryskutwerk?
 
2-5 ure
 
6-10 ure
 
11-20 ure
 
21 en meer ure
 
 
 
* Watse internet konneksie het jy?
 
Net by die werk
 
Modem
 
3G (selfoon data)
 
ADSL
 
 
 
Het jy enige vrae wat jy tot ons aandag wil bring?
   
 
 
 
* Wat is jou epos adres waarmee jy registreer het vir die Vryskut werk? Dit maak dit makliker vir my om onderwerpe met skrywers te koppel.