|
Hallo.
Dankie dat jy deelneem aan die Woes toekennings, wees asseblief eerlik met jou stemme en moet nie net vir iemand stem omdat julle beste vriende is nie.
|
| |
|
|
|
* Woest alleen - Die Woester wat die verste of mees afgeleë van Suid Afrika is wat gereeld ‘n bydrae lewer. |
| |
|
|
|
|
* Doring in my vlees - Die skrywer wat tonge die meeste laat klap. Iemand wat regtig dinge onder die Woes skrywers warm maak. Amper soos die neef waarvan die familie nie praat nie maar almal weet van hom. |
| |
|
|
|
|
* Uitblinker - Die skrywer met die meeste potensiaal. Iemand wat in jou opinie ‘n goeie kans staan om wel publiseer te word. |
| |
|
|
|
|
* Kontroversie - Die skrywers wat die mees kontroversiële werk instuur. |
| |
|
|
|
|
* Skaterlag - Die skrywer wat beste humor bydraes lewer. |
| |
|
|
|
|
* Sagste hart - Die skrywer wat die beste liefdesgedigte skryf. |
| |
|
|
|
|
Rambo - Die skrywer wat onder baie moeilike omstandighede steeds ‘n gereelde bydrae lewer. |
| |
|
|
|
|
* Kampvegter - ‘n Skrywer wat jy van weet wat regtig uit hulle pad gaan om almal van Woes bewus te maak. Iemand wat ‘n Woes T-hemp onder hulle werksklere dra net ingeval daar ‘n letterkundige noodgeval iewers opduik. |
| |
|
|
|
|
* Moeder van ‘n duisend - ‘n Vroue skrywer wat haarself ontferm oor nuwe skrywers en regtig ander skrywers probeer help om op hulle voete te kom en hulle talent te beoefen. |
| |
|
|
|
|
* Vader van vele - ‘n Manlike skrywer wat homself ontferm oor nuwe skrywers en regtig ander skrywers probeer help om op hulle voete te kom en hulle talent te beoefen. |
| |
|
|
|