This free survey is powered by QUESTIONPRO.COM
0%
Exit Survey »
 
 
Ten einde WOES nog verder uit te brei, wil ons graag weet hoe “lyk” die mense wat lede van WOES is. Geen van die inligting sal ooit aan jou naam gekoppel word nie en word in totaal ontleed. Die inligting word direk gestuur aan ’n onafhanklike navorsingsbesigheid wat self lid is van WOES, The Research Crew.

Vir die studie om ’n sukses te wees, vra ons groot asseblief dat soveel moontlik lede die vraelys moet beantwoord. Dit gaan net 5 minute neem. Kliek net die sirkel voor die opsie wat op jou persoonlik van toepassing is.

Vir enige navrae oor die studie, kontak gerus vir Willem Woes of vir
Chantal.Bekker by [email protected].

By voorbaat dankie!
 
 
 
* Watter van die volgende beskryf jou huwelikstatus die beste?
 
Enkellopend
 
Getroud / Woon saam
 
Geskei
 
Woon apart
 
Weduwee / Wewenaar
 
 
 
* En watter van die volgende beskryf jou werksituasie die beste?
 
Werk voltyds
 
Werk deeltyds
 
Werk nie – huisvrou
 
Student / Leerder
 
Afgetree
 
Werkloos
 
Werk vir myself
 
Ander
 
 
 
* Watter van die volgende beskryf die opleidingsvlak wat jy behaal het?
 
Hoërskool gedeeltelik voltooi
 
Hoërskool voltooi
 
Technikon diploma / graad
 
Universiteit graad
 
Na-graadse studies voltooi
 
Ander na-matriek kwalifikasie
 
 
 
* Watter een van die volgende groepe beskryf jou ouderdom?
 
Jonger as 16
 
16-19
 
20-24
 
25-34
 
35-49
 
50-65
 
65 plus
 
 
 
* En jou geslag?
 
Manlik
 
Vroulik
 
 
 
* Hoe gereeld, indien ooit, gaan fliek jy?
 
Meer as 4 keer in 4 weke se tyd
 
Drie keer in 4 weke
 
Twee keer in 4 weke
 
Een keer in 4 weke
 
Minder as een keer elke 4 weke
 
Nooit
 
 
 
Wat is die naam van die fliek wat jy mees onlangs in ’n teater gesien het?
   
 
 
 
* Watter van die volgende weeklikse tydskrifte het jy die afgelope 7 dae gelees of deurgeblaai? Meer as een opsie kan gekies word.
 
Auto Trader
 
FM (Financial Mail)
 
Heat
 
Huisgenoot
 
Landbou Weekblad
 
Move!
 
People
 
Time
 
Vrouekeur
 
You
 
TV Plus
 
Geen van hierdie nie

 
 
 
* Watter van die volgende maandelikse tydskrifte het jy die afgelope 6 weke gelees of deurgeblaai? Meer as een opsie kan gekies word.
 
Bike SA
 
Car
 
Conde Nast House & Garden
 
Cosmopolitan
 
Elle
 
FairLady
 
Femina
 
FHM
 
Finesse
 
Food & Home Entertaining
 
Getaway
 
Glamour
 
Go! / Weg!
 
GQ SA
 
Home / Tuis
 
House and Leisure
 
Ideas (Woman's Value/Idees)
 
Leef met Hart & Siel
 
Lig Gesinstydskruf
 
Living and Loving
 
Marie Claire
 
Men's Health
 
Mooiloop (Wegbreek)
 
National Geographic
 
O' The Oprah Magazine
 
People Puzzles
 
Readers Digest
 
Real
 
Rooi Rose
 
SA Garden/SA Tuin Paleis
 
SA Garden & Home
 
SA Home Owner
 
Sarie
 
Seventeen
 
Speed & Sound Magazine
 
Sports Illustrated SA
 
Stywe Lyne/Tight Lines
 
The Gardener
 
Top Billing
 
TopCar
 
Die Tuinier
 
Wiel
 
Woman & Home
 
Your Baby
 
Your Family
 
Your Pregnancy
 
Avocado/Avokado
 
Biciycling
 
De Kat
 
Drive Out / Wegry
 
Elle Decoration
 
FitPregnancy
 
Good Taste
 
Habitat
 
Hustler
 
Hype
 
Loslyf
 
Top Huis
 
Visi
 
Wegsleep
 
Geen van hierdie nie

 
 
 
* Wat is die maak van die motor wat jy persoonlik besit en mees dikwels bestuur?
 
Alfa
 
Audi
 
BMW
 
Cherry
 
Chevrolet
 
Chana
 
Citroen
 
Diahatsu
 
Fiat
 
Ford
 
Foton
 
Fiat
 
Hyundai
 
Honda
 
Isuzu
 
Jaquar
 
Jeep
 
Land Rover
 
Kia
 
Lexus
 
Mazda
 
Mercedes
 
Mahindra
 
Mitsubishi
 
Nissan
 
Opel
 
Peugeot
 
Renault
 
Suzuki
 
Tata
 
Toyota
 
VW
 
Volvo
 
Geen motor nie
 
Ander, skryf in
 
 
 
 
* Het hierdie motor “satellite tracking” in?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Watter van die volgende het jy in die afgelope 12 maande gedoen:
 
Die buitekant van jou huis geverf
 
Die binnekant van jou huis geverf
 
Nie een van die twee nie
 
 
Watter van die volgende het jy tuis? (Antwoord ja of nee op elkeen)
Ja Nee
* ’n Tuis sekuriteitsdiens / sekuriteitstelsel
* ’n Swembad / jacuzzi
* Honde
* Katte
 
 
 
* Watter van die volgende banke beskou jy as jou hoof bank, dit is die bank waar jy jou hoof rekening by het of die meeste sake mee doen?
 
ABSA
 
Capitec
 
FNB
 
Investec
 
Nedbank
 
Standard Bank
 
Gebruik geen bank nie
 
Ander, noem asseblief
 
 
 
 
* Watter van die volgende tipes bankprodukte maak jy van gebruik, dit maak nie saak by watter bank nie? Meer as een opsie is moontlik
 
Spaarrekening
 
Tjekrekening
 
Kredietkaart
 
Debietkaart
 
OTM kaart
 
Huislening
 
Persoonlike lening
 
Studentelening
 
Petrolkaart
 
Nie een van die bogenoemde

 
 
 
* By watter van die volgende instansies het jy enige versekerings produkte? Meer as een opsie is moontlik.
 
Alexander Forbes
 
Dial Direct
 
First for Women
 
Hollard
 
Liberty Life
 
Momentum
 
Old Mutual
 
Sanlam
 
Santam
 
Outsurance
 
Geen versekering
 
Ander instansie(s), noem asseblief
 

 
 
 
* Watter van die volgende items het jy in die afgelope 3 maande persoonlik gekoop? Meer as een opsie is moontlik.
 
Vroue klere
 
Mansklere
 
Kinderklere
 
Vroue skoene
 
Mans skoene
 
Kinder skoene
 
Sport klere
 
Sport skoen
 
Grimering
 
Geen van bogenoemde

 
 
 
* By watter van die volgende winkels koop jy mees dikwels klere vir jouself? Meer as een opsie is moontlik
 
Ackermans
 
Donna Claire
 
Edgars
 
Foschini
 
Jet
 
Legit
 
Markhams
 
Milady’s
 
Mr Price
 
PEP
 
Pick ’n Pay Clothing
 
Queenspark
 
Stuttafords
 
Truworths
 
Woolworths
 
Ander, noem asseblief
 

 
 
 
* Merk asseblief die opsie wat die totale inkomste van almal in u huishouding saam, die beste beskryf. Gee asseblief die maandelikse bedrag na aftrekkings soos belasting.
 
Onder R5000
 
R 5 001 – R 7 999
 
R 8 000 – R 10 999
 
R 11 000 – R 19 999
 
R 20 000 plus
 
Weet nie / konfidensieel
 
 
 
* Het jy klererekeninge?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* In watter provinsie woon jy?
 
Oos Kaap
 
Vrystaat
 
Gauteng
 
KwaZulu-Natal
 
Limpopo
 
Mpumalanga
 
Noordwes
 
Noord-Kaap
 
Wes-Kaap
 
Nie in SA
 
 
 
* Het jy DSTV?
 
Ja
 
Nee
 
Survey Software Powered by QuestionPro Survey Software